James Jacob Prasch

Para Church - Afrikaans

Die Para-Kerk:

Die Skriftuurlike en die Onskriftuurlike.

"˜n Paar maande terug het ek "˜n Bybel kollege in die VK besoek waar opleiding seminare gehou word in die bediening van sekere volke in die Midde Ooste. Die assistent rektor, "˜n voormalige Engelse sendeling vir hierdie volk is ook betrokke in "˜n para-kerk organisasie.

Daar was "˜n sterk teenkanting van hom vir my siening oor dinge wat vandag in die Midde Ooste gebeur en die profetiese belangrikheid daarvan in die eindtyd. My vriendskap met Tim LaHaye het hom nie aangegaan nie, volgens hom het Tim se idees ineengestort met die val van die Yster Gordyn, Gog en Magog kan nie beteken wat mense soos Tim LaHaye nog altyd geglo het nie. Volgens hom is mense soos Tim LaHaye en ander soos hy verkeerd bewys.

Ek het hom daarop gewys dat die nasies van die voormalige Sowjet sentraal Asi ƒ «, ingeslote Uzbekistan, Kazakhstan, en Tajikistan- almal besig is om in "˜n radikale Islamitiese rigting in te beweeg, en terwyl Rusland self Islamitiese probleme het met Chechnya, is Vladimir Putin besig om Rusland met Iran te verbind waar wapen tegnologie aan Ahmadinejad verskaf word wat gebruik kan word in die vervaardiging van wapens van massa verwoesting.

Ek het het hom daarop gewys dat Putin baie ongelukkig is omdat hy die koue oorlog verloor het, dit is waarom hy die onstabiliteit in die Midde Ooste verwelkom wat dan ook die Russiese olie en gas pryse die hoogte laat inskiet het, presies wat Esegi ƒ «l 38 voorspel het, terwyl hy homself "˜n ernstige Islamitiese bedreiging op hande het. Esegi ƒ «l s ƒ ª God sal "hake aan hulle kakebene sit en hulle laat uittrek" (Eseg. 38:4). Intussen neig Turkye ook almeer in "˜n fundamentele Islamitiese rigting.

Die assistent rektor het nie "˜n antwoord gehad nie en het begin praat oor sy ondervinding met "˜n para-kerk bediening waar dit net nodig is om siele te red en dinge soos profesie in die opset nie belangrik is nie, al wat hulle moet doen is om mense aan die Evangelie voor te stel.

Hierdie assistent rektor het ƒ ³f vergeet ƒ ³f hy weet nie dat Jesus se Groot Opdrag bepaal dat ons Sy volgelinge Alles moet leer wat Hy die Apostels geleer het en nie net "˜n gedeelte daarvan nie. (Mat. 28:20)

Paulus s ƒ ª met sy afskeid aan die Efesi ƒ «rs in Handelinge 20 dat hy nie nagelaat om aan hulle die hele raad van God te verkondig nie. (Hand. 20:27) Hierdie professor het besluit dat wat Jesus ges ƒ ª het nie nodig is nie terwyl alles in die Woord van die Here belangrik is. Alles is nie nodig vir redding nie maar alles is belangrik in dissipelskap. Jesus het ook nooit ges ƒ ª ons moet bekeerlinge maak nie maar dissipels, dit behels die Skrif in geheel, die Hele Raad van God.

Para-kerk sending organisasies is in die algemeen evangelisties funksioneel. Hulle lei mense na Christus en plaas hulle in "˜n gemeente vir dissipelskap. Para-kerk organisasies het dus net "˜n basiese algemene verklaring van die geloof nodig om siele in te lei, soos die gesag van die Skrifte, die Drie Enigheid van die Godheid en die plaasvervangende versoening deur Christus ens. Hulle het nie dogma met betrekking tot doop of die Eskatologie, ook nie sistematies teologie of modelle of kerkleer nodig nie, hulle het net die basiese dinge nodig om die Evangelie te bedien.

Wat hierdie assistent rektor gedoen het was om "˜n para-kerk model te vat, wat geen Bybelse gronde het nie, en dit op die kerk van toepassing te maak. Para-kerk organisasies regverdig hulleself in die algemeen deur te s ƒ ª dat die kerk nie genoeg doen om te evangeliseer nie, of dat hulle nie genoeg doen om "˜n sekere groep te evangeliseer nie. Die probleem is hulle lei mense na Christus en plaas hulle dan terug in dieselfde kerke waar hulle self gefaal het, in baie gevalle regverdiglik, en so word die probleem wat hulle probeer regstel "˜n onoplosbare probleem.

Meer nog, omdat Jesus ges ƒ ª het ons moet dissipels maak en nie bekeerlinge nie, moet die volle spektrum van die Bybelse leer geleer word en nie net die evangelie gedeeltes soos wat dit deur Para-kerk organisasies toegepas word nie.

Reg van die begin af is daar dus "˜n probleem omdat para-kerk organisasies meer doen om die verlore skape te bereik. Hulle karakter en model is oorheersend tot op "˜n punt waar kerke dit volg en Bybel kolleges dit leer, in baie gevalle deur sogenaamde pastore soos Rick Warren wat leer dat Eind Tyd profesie totaal vermy moet word! Jesus egter, beveel ons om te waak en om hierdie dinge te bestudeer. So sien ons dat die Boek Openbaring, die enigste Boek in die Bybel is wat "˜n spesifieke se ƒ «ning inhou vir die wat dit lees.

Waar die Nuwe Testament van die kerk praat beteken dit net twee dinge: Dit is of die universele Liggaam van Christus of die lokale vergadering van gelowiges in "˜n sekere plek.

Soos in die geval van denominasies is daar absoluut geen Skriftuurlike basis vir para-kerk organisasies nie, dus is hulle outomaties op baie dun ys omdat hulle geen mandaat vir die bestaan daarvan het nie.

Die resultaat van om "˜n onskriftuurlik kerklike orgaan te wees skep outomaties "˜n menigte probleme, een daarvan is dat op "˜n sekere punt gaan para-kerk organisasies met die lokale gemeentes begin meeding oor dinge soos bydraes. Sommige para-kerk organisasies stel dit duidelik dat finansi ƒ «le ondersteuning eerstens vir die lokale kerk bedoel is, terwyl ander dit nie doen nie.

Ander probleme is dat para-kerk organisasies in die algemeen daarop aanspraak maak dat hulle personeel en sendelinge deel moet wees van die gemeentes. Skriftuurlik moet iemand se Christelike diens deur die lokale gemeente wees. Maar onvermydelik word die para-kerk organisasies die sentrale plek van gemeenskap en identiteit en die personeel se Christelike bediening kom op "˜n punt waar die lidmate in hulle bediening "˜n probleem ontwikkel as gevolg van "˜n verdeelde samewerking.

Meer nog, para-kerk organisasies is afhanklik van baie kerke en denominasies vir gebed, personeel en ondersteuning, en almal moet bevredig word terwyl hulle enigiets wat "˜n onenigheid kan veroorsaak nougeset moet vermy. En so word hulle beperk om vir niks anders te staan as net die basiese dinge van die Evangelie totdat dit begin verkrummel.

Ons het gesien waar organisasies wat begin het as Evangelie bedienaars- soos die World Vision, Bernardo’s, en die Christian Aid- bewegings so verval het dat hulle basies niks meer as welsyns organisasies met "˜n Christen etiket geword het nie.

Ons het gesien dat organisasies soos Youth With A Missions (YWAM) Roomse Katolieke in hulle organisasies opgeneem het wat sogenaamde dissipelskap seminare aangebied het, mense wat vir die dooies bid en glo dat redding deur die sakramente kom in plaas van deur wedergeboorte!

Handelinge 13 maak dit duidelik dat "˜n roeping in die bedieningsveld deur die Heilige Gees gelei word. Dit is "˜n roeping vir ervare veterane en nie vir jeugdiges of baba Christene nie.

Die hele basis en model van YWAM is sonder enige Bybelse fondasie. Dit is dus geen wonder dat hulle nou dinge leer soos dat Jesus ook in die naam van die Hawaise vulkaniese se god geken kan word. ens. Die Skrifte s ƒ ª baie duidelik: "Julle mag geen ander gode voor My Aangesig h ƒ ª nie". Name van afgode is name van duiwels wat nie op ons lippe moet kom nie.

Ander para-kerk organisasies soos Campus Crusades for Christ is op die Roomse Katolieke ekumeniese afdraand pad, "˜n tragedie wat plaasgevind het toe wyle Bill Bright Evangeliste en Katolieke saamgevoeg het. Maar op die mees basiese vlak is die probleem dat die para-kerk sending organisasies doodeenvoudig nie "˜n model of "˜n konsep is van wat God vir ons gegee het nie, dit is niks anders as uitvindsels van mense nie.

Dit is nou nie te s ƒ ª dat God nie para-kerk organisasies gebruik het om die Evanglie te bedien nie, maar dit is die prediking van die Evangelie wat God gebruik het en nie die organisasie nie.

As para-kerk bedieninge net as hulp bedieninge vir kerke sou bestaan het, dan sou hulle nie die probleme gehad het wat hulle nou het nie.

Daar is "˜n praktiese behoefte vir gespesialiseerde bedieninge soos om mediese voorraad en evangeliste uit te vlieg na afgele ƒ « sending stasies. Daar is "˜n praktiese behoefte vir Bybel vertalers om die Woord van die Here oor te sit in tale en dialekte vir die wat dit nie het nie.

Daar is "˜n praktiese behoefte vir etniese bedieninge om mense van ander etniese groeperings te leer hoe om te evangeliseer. Ons het geredde Amerikaanse Indiane nodig om Wit kerke te leer hoe om Jesus met Apaches, Jode en Moslems te deel

Net so is daar bedieninge wat nie net hierdie dinge doen nie maar wat ook betrokke is in kerkplanting soos die Wycliffe Translators and Missionary Aviation Fellowship, en is dus nie ware para-kerk organisasies in die sin van die woord nie, maar kerkplanters wat ook bykomstig ander kerke en bedieninge bedien. Hierdie sending organisasies het nie "˜n fundamentele probleem nie. Net so in die geval denominasie sendings wat kerke plant, alhoewel ons die Skriftuurlike basis van "˜n denominasie kan aanvat.

So lank as wat "˜n para-kerk organisasie bestaan om kerke in hulle werk te ondersteun in die werk wat hulle doen en die feit dat hulle onskriftuurlike is, dit nie beteken dat hulle noodwendig kontra-Skriftuurlik is nie. Maar wanneer "˜n para-kerk organisasie daarop uit is om "˜n kerk se werk vir hom te doen, dan is dit "˜n inbreuking op God se model ten gunste van die menslike, dit is die verkeerde instrument vir die taak wat op hande is.

Ons moet nie sop probeer eet met "˜n vurk eet nie, ons moet ook nie probeer om "˜n kerk te bedryf soos "˜n para-kerk organisasie wat hulle inherente tekort aan leerstellings gebruik vir "˜n leerstellige posisie nie. Bybelse sendings en evangelisasie behels die planting van kerke en geen ander afleiding kan uit die Boek Handelinge en die Briewe gemaak word nie.

Ons bediening, Moriel, het baie gemeentes geplant en is betrokke in kerk planting, sommige is groot ander klein, sommige vergader in huise ander in sale, ander het hul eie geboue, ander huur geboue. Al hierdie gemeentes bid vir Moriel en ondersteun sy sendings. Hulle is nie ondergeskik aan Moriel nie maar eerder selfbesturend in hulle kerk bestuur en kerklike re ƒ «lings wat in gemeenskap is met Moriel op die basis van gemeenskaplike leerstellings.

Moriel adverteer, promoveer en onderskryf hierdie gemeentes en ondersteun hulle in "˜n raadgewende rol terwyl die gemeentes in "˜n ondersteuning rol vir Moriel funksioneer. Dus is Moriel "˜n bediening van lokale gemeentes en nie iets wat sy aan sy met hulle opereer in "˜n para-kerk model nie.

Die Para-kerk vraagstuk was nog altyd "˜n oorsaak van verskeie probleme en baie daarvan kom van die feit dat daar nie "˜n enkele Skrifgedeelte in die Skrifte is wat die bestaan van "˜n para-kerk organisasie staaf nie.

Onder kwalifiserende omstandighede kan so "˜n bediening somtyds deur die genade van die Here gebruik word, maar dit is iets wat die mens ontwerp het en nie God nie.

James Jacob Prasch.
Moriel Ministries

(Vertaal / 05 / 2011